Maandelikse Temas
Elke maand fokus ons op ’n spesifieke tema, kleur, vorm, getal en konsep. Dit gee kleuters die geleentheid om nuwe idees en kennis op ’n prettige en kreatiewe manier te ontdek. Liedjies en rympies ondersteun die tema en maak leer lekker en interaktief.