Speelhoekie is oop op Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 08:00 tot 12:30. Ons is gesluit gedurende die Gautengse skoolvakansies (kyk na die kalender vir uitsonderings) en op publieke vakansiedae.

Kleuters kan tussen 08:00 en 08:30 afgelaai word tussen 12:00 en 12:30 opgelaai word.


Een Vrydag per kwartaal sal ons gesluit weer en dan op die Dinsdag/Donderdag oop wees.

Speelhoekie Speelgrond